Bob Newhart

Bob Newhart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam George Robert Newhart
Geboorte 5 September 1929
Oak Park, Illinois, Verenigde State
Sterfte 18 Julie 2024 (op 94)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4[1]
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1958-2024
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bob Newhart (5 September 1929 - 18 Julie 2024) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Rescuers (1977), Legally Blonde 2: Red, White & Blonde (2003), en Elf (2003), en in die televisiereeks Newhart (1982).

  1. "The funny world of Bob Newhart". latimes.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy